← Gebeure & Vertonings

Van My Stoep Af (Ons Straat)

Van My Stoep Af (Ons Straat)

✨ Binnekort 📅 2027 (Contact us to book this show)
📍 Plek Plek word nog aangekondig
👤 Organiseerder Artist Warehouse
[email protected]

Besonderhede

Van my stoep af ( Ons straat )

‘n Splinternuwe solo stuk deur Lizz Meiring , met Lizz Meiring vir 2027
Elkeen in ons land woon in ‘n buurt . Jou straat , woonstelblok , kompleks , word ‘n mini gemeenskap - of jy nou wil of nie .

In die splinternuwe solostuk vir 2027 , verbeeld en vertel Elaine ( die eksentrieke hoof karakter gespeel deur Lizz Meiring ) van die lief en leed, die klein triomfe en traumas , die mini landskap waarin ons onmiddelike omgewing ons dompel . In ons Suid Afrikaanse Kosmopolitiese samelewing , is daar baie om te observeer en te vier .

Humor, satire , patos en storie verrassings vul die 60 minute stuk met top vermaak .

Geskik vir almal !