Die Real Housewives met Lizz Meiring - Melville
📅 12 Sep 2026
🕗 18:00 – 19:00
📍 Plek
Die Pienk Kerk
24 Chatou Pad
Richmond
Gauteng
24 Chatou Pad
Richmond
Gauteng
🎟️ Kaartjies byQuicket
Kaartjiepryse
| Adult | R 400.00 |
Besonderhede
n Nuwe solostuk geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring.
Vervaardig deur Artist Warehouse en Lizz Meiring produksies.
Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die tv program uitgesaai is. Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie. Nog steeds, wêreldwyd , word die “Real Housewives“reeks uitgesaai.
Maar wie is nou eintlik die ware - die “real “housewife?”
In “Die Real Housewife “skep multi bekroonde aktrise, regisseur, skrywer en vervaardiger - Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter.
Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou.
In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring, gaan jy heerlik lag, kopskud, en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou na aan jou, herken. Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits tv sterre”.
Die verrassend, eietyds, warmhartig en baie vermaaklik
Tydsduur: 60 minute
Taal: Afrikaans met enkele Engels
Gradering: Enkele kru taal, maar dubbelsinnige verwysings na seks . Sal nie kinders onder 14 interesseer nie.