← Events & Shows

Die “Real Housewife” – Centrestage at Baywest – Port Elizabeth

Die “Real Housewife” – Centrestage at Baywest – Port Elizabeth

📅 25 Oct 2026 🕗 14:00 – 15:00
📍 Venue Centrestage@Baywest - Entrance 2 upstairs, Baywest Mall
100 Baywest Blvd
Hunters Retreat, Port Elizabeth
Eastern Cape
👤 Organiser Centrestage@Baywest
🎟️ Tickets atThe Masked Theatre

Ticket prices

AdultR 250.00
PensionerR 150.00
Children age 14-17R 150.00
Book tickets ↗

Event details

ONTHOU OM JOU KAARTJIES BYDERHAND TE HE VIR DIE HEKKE – GEEN KAARTJIE GEEN TOEGANG

‘n Splinternuwe solostuk geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring
Vervaardig deur Artist Warehouse en Lizz Meiring produksies

Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die tv program uitgesaai is. Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie . Nog steeds, wêreldwyd , word die “ Real Housewives “ reeks uitgesaai.

Maar wie is nou eintlik die ware – die “ real housewife” ?

In “ Die Real Housewife “ skep multi bekroonde aktrise, regisseur , skrywer en vervaardiger – Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter.

Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou.

In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring , gaan jy heerlik lag, kopskud , en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou na aan jou, herken . Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits tv sterre”.

Die verrassend, eietyds , warmhartig en baie vermaaklik

Bring jou eie eetgoed (geen drankies!) – Kroeg beskikbaar

Veilige parkering!

Vertonings tydperk: 60 minute – Geen pouse
Taal: Afrikaans met enkele Engels
Gradering: Enkele kru taal, maar dubbelsinnige verwysings na seks. Sal nie kinders onder 14 interesseer nie.